None
EN
Kanna-benoemdes vir KKNK bekend
JC Aucamp
KKNK
Vanjaar het die KKNK se onafhanklike Kannapaneel al die ietse beleef, met meer as 100 produksies, waarvan meer as 50 in die Klein Karoo gedebuteer het. Die Kanna-pryse erken jaarliks uitnemende artistieke bydrae by die KKNK en die Kanna-benoemings na afloop van die 29ste KKNK, geborg deur Absa, is bekend.